Absa Logo

 
Dankie dat u aan ons opname deelneem. Ipsos (internasionale marknavorsingsfirma) is deur Absa aangestel om u ervaring op te neem. Ons waardeer u terugvoer.
Antwoord asb die onderstaande vrae:
 

Watter diens het jy gebruik?

Volledige diens
Express

Hoe maklik is dit om transaksies op Absa Online te doen?

0
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Baie moeilik Baie maklik

Hoe was jou algehele ervaring met die gebruik van Absa Online?

0
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Glad nie tevrede nie Baie tevrede

In watter mate het die Absa Online-bankdiensteplatform aan jou verwagtings voldoen?

Het nie aan my verwagtings voldoen nie


Het aan my verwagtings voldoen


Het my verwagtings oortref

Hoe veilig vind jy ons aanlynbankdienste-platform?

0
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
Glad nie veilig nie Baie veilig

Is die instruksies en/of inligting op ons aanlynbankdienste-platform nuttig en maklik om te verstaan?

Ja
Nee

Indien jy hulp met jou transaksie nodig gehad het, was die hulp wat op ons platform beskikbaar is vir jou nuttig?

Ja


Nee


Ek het nie hulp nodig gehad nie

Kon jy jou take op aanlynbankdienste sonder enige probleme voltooi?

Ja
Nee

Het jy enige stelselprobleme ervaar toe jy laas Absa Online gebruik het?

Ja
Nee

Wat kan Absa anders doen om jou aanlynbankdienste-ervaring te verbeter? Gee asseblief soveel as moontlik inligting.


Vraelyste word vertroulik hanteer. Kan ons met u toestemming u identiteit en die antwoorde wat u hier vir ons gegee het, aan Absa verskaf om hul diens te verbeter?

Ja
Nee

Verskaf asseblief die volgende aan ons:

Naam


Van


E-posadres


Selfoonnommer


Dien in


Ipsos Suid-Afrika
http://www.ipsos.com/en-za/

Ipsos
 

Aangesien Ipsos ʼn goedgekeurde navorsingsvennoot is, verseker Absa dat Ipsos ten alle tye aan ons hoogste standaarde van dataprivaatheid voldoen – u kan die Absa Dataprivaatheidsverklaring by www.absa.co.za kry. U kan die Ipsos Privaatheidsbeleid en Vrywaring by https://www.ipsos.com/en-za/privacy-data-protection kry. Stuur gerus ʼn e-pos na ZA-CXSurveys@ipsos.com indien u enige vrae het oor hierdie spesifieke opname wat deur Ipsos Research (Edms) Bpk, Gebou 3 en 4, Prism Besigheidspark, Rubykeerom, Fourways, 2055, Suid-Afrika, namens Absa aan u gestuur is.

Alle regte voorbehou. 2020 © Ipsos